Tuesday 1 September 2015

Lianie May



DRINGENDE GEBED ASB EK VRA NEDERIG:
Ek vra nie veel nie EK VRA JULLE MY VRIENDE EN FACEBOOK VRIENDE EN ONDERSTEUNERS ASB !!!
EN soek asb nie media soos my Dads ook verkies, my Dads het stage 4 kanker, die Dads, die Man en Boer waarmee ek saam groot geword het, is nie meer hy nie! Ek is by verskeie kanker pasiente maanliks betrokkke besoek hulle, gesels, dit beteken vir hulle baie en my hart loop oor en ek is dankbaar vir die bietjie bydrae wat ek elke jaar na jaar daar kan wees! En ons ook soos enige, ek weet nou dit kan enige iemand oorkom - groot groot hartseer vir almal!!!
EK VRA JULLE ASB BID VIR ELKEEN SE GENESING EN ASSEBLIEF VIR MY DADS!!!
DUISEND DANKIES EK WAARDEER UIT MY HART!!!
NET ONSE HEMELSE VADER HET SY TYD EN GENESING!

DUISEND DANKIES VIR JUL LIEFDE EN GEBEDE EK WAARDEER DIT SO UIT MY HART - LIEF JULLE BAIE!!!

No comments:

Post a Comment