Monday 31 August 2015

Rooi Bok Sokkie Events vzw - Afrikaans musiek

DIS NOU JOU KANS!
Wil jy KORTING op die inkomsprys vir byeenkomste, T-hemde, koffie bekers, wyn en meer... ons WEEKLIKSE NUUSBRIEF ontvang... deelneem aan EKSKLUSIEVE WEDSTRYDE en ons jaarlikse BRING EN BRAAI vir lede?
Word lid van ons familie, vra vandaag nog vir meer inligting
Rooi Bok Sokkie Lidmaatskap want ons... praat jou taal !!!

rooiboksokkie@gmail.com

SA Feesgids

 
 
Spesiale aanbod vir sangers, musiekante en mense wat by feeste besigheid doen: Ons werk tans aan die volgende uitgawe van die SA Expo boekie. Die volgende uitgawe bevat die Januarie tot Junie 2016 se feesdatums en sal reeds Oktober beskikbaar wees. As jy nou adverteer stuur ons jou advertensie nou al vir die hele databasis. Verder bly jy dan in die boek tot volgende jaar Julie. Dis 'n hele jaar van nou af. Onthou ons stuur die SA Expo gratis aan al die feesorganiseerders wat by ons gelys is. Dit is 'n great manier om deur hulle gesien te word. Ons gee tans spesiale afslag vir die volgende uitgawe. Kontak ons dadelik met 'n inbox boodskap en kwalifiseer vir spesiale afslag op ons advertensie spasie. En as jy gou spring verdubbel ons jou spasie gratis sodat jy beter gesien kan word!

Rooi Bok Sokkie Events




 
 
Saterdag 28 November gaan ons Langarm-Sokkie Dans in Hasselt!!! Van 20u tot 2u grin emoticon Trek jou gemaklike skoene aan en bring jou vriende en familie. Ons gaan dans en kuier in Afrikaans, en die DJ sal uitsluitend Afrikaanse hits speel van Bok, Riana, Steve, Kurt, Nadine, Die Campbells, Bobby, Karlien en nog baie meer... Rooi Bok Sokkie lede kry ook nog €5 korting op die inkomsprys! Naamlik €12.50 pp (€7.50 vir lede!) Skryf dit NOU in jou agenda

Radio SAM-SOUTH AFRICAN MUSIC LOGOS




Our T.shirt desighns for 2016



Ray Dylan

Mensies!! Hier is hy in my hande!! Baie Trots op die een en julle is in vir ń ding!
Probleem: hy is eers v 11Sept in die winkels😩
Goeie Nuus- 10 van julle wat op die oorspronklikste manier vir die res van die land laat weet my Cd is 11 Sept beskikbaar kan elk ń getekende Cd & Poster die naweek al kry, voor enige iemand anders! Kom post jou bewys v wat jy gedoen het op my wall of email dit na andre@select.co.za

Our South African afrikaans Singers