Monday 31 August 2015

SA Feesgids

 
 
Spesiale aanbod vir sangers, musiekante en mense wat by feeste besigheid doen: Ons werk tans aan die volgende uitgawe van die SA Expo boekie. Die volgende uitgawe bevat die Januarie tot Junie 2016 se feesdatums en sal reeds Oktober beskikbaar wees. As jy nou adverteer stuur ons jou advertensie nou al vir die hele databasis. Verder bly jy dan in die boek tot volgende jaar Julie. Dis 'n hele jaar van nou af. Onthou ons stuur die SA Expo gratis aan al die feesorganiseerders wat by ons gelys is. Dit is 'n great manier om deur hulle gesien te word. Ons gee tans spesiale afslag vir die volgende uitgawe. Kontak ons dadelik met 'n inbox boodskap en kwalifiseer vir spesiale afslag op ons advertensie spasie. En as jy gou spring verdubbel ons jou spasie gratis sodat jy beter gesien kan word!

No comments:

Post a Comment